LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 43 Sea Lodge | LekkeSlaap
+28

43 Sea Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir 43 Sea Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tamara H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamara H
Gesin met klein kinders

Stunning view!

Lovely place with a stunning view!

Geraldine M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel het die mooiste uitsig. Die dekor binne in die woonstel is pragtig. Die kombuis is baie goed toegerus. Wonderlik om 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis te hê. Lekker om net op en af te stap na die promenade en dan die strand. Lekker gebraai met die gas Weber op die stoep met die mooi uitsig. Baie goeie restaurant stapafstand vanaf die woonstel. Die diens van Herman en sy span baie goed en vriendelik.

Nicolette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het.

Ons het elke oomblik geniet, elke sonsopkoms was pragtig. Die eenheid en kompleks word baie goed onderhou en baie gerieflik toegerus. Ons was 3 paartjies en het gerieflik gekuier. Die swembad area is 'n groot lekkerte. 43 Sea Lodge word werklik hoogs aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike 11 dae.

Werner J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner J
Saam met vriende

Die akkommodasie het ons verwagtinge oortref.

Met ons aankoms was ons op tyd en vriendelik begroet deur een van die bestuurders. Die woonstel was netjies voorberei en die lugversorging het verseker dat vanaf die eerste intree, ons in 'n vars en koel woning kon afpak en rus na 'n lang reis. Ek sal met graagte hierdie plek aan voornemende gaste aanbeveel.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 29, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e42082962b1c079751d0e4ce06443a1f526ef6993297d886e33193104ceba51c18ee165fbd0750f7baac8cccdc86cbead1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 29 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.721493845046 31.088375598192
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!