44 on Brownlee

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

44 on Brownlee bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Kokstad, 'n dorpie aan die hange van die Drakensberge. Kokstad lê aan die voet van Mount Surrie en produseer fantastiese kaas en suiwelprodukte. Die gastehuis maak voorsiening vir alle reisbehoeftes, hetsy jy 'n vakansieganger is op soek na 'n oornagplek, of die omgewing besoek vir sake-verantwoordelikhede.

Daar is 6 individuele gastesuites met slaapplek vir 2 volwassenes elk. Elke kamer het lugversorging, 'n volledige en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die kamers het goed verligte onderdakparkeerplekke naby die kamer, en die perseel word via 'n elektriese hek betree.

Die 6 eenhede het elkeen lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n en suite-badkamer met bad en stort, gratis WiFi, ingeboude kluis, elektriese komberse en strykgeriewe.

Die eenhede is almal nuut gebou en smaakvol ingerig.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 44 On Brownlee gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false