44 on Ennis Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

44 on Ennis Guest Lodge is in Ermelo, Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n kort vakansie of 'n langer wegbreekkans.

Akkommodasie by 44 on Ennis Guest Lodge bestaan uit 6 kamers wat dubbelkamers of 2-enkelbedkamers is. Die 2-enkelbedkamers is geskik vir gesinne of groepe van 4 wat saam reis. Daar is 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 4 ruim dubbelkamers met koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Geriewe in altwee kamers sluit lugversorging, 'n waaier, verwarmer, TV met vol DStv, stoep of balkon en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt en ander maaltye in die restaurant op die perseel geniet. 44 on Ennis Guest Lodge het ook uitstekende konferensiegeriewe wat tot 50 afgevaardigdes kan akkommodeer. Ons kan ook funksies en troues hier hou.

Parkeerplek is beskikbaar vir jou motor en die lodge is binne 'n gerieflike afstand van winkelsentrums en al die besienswaardighede in Ermelo af. Gaste kan voëlkyk, visvang of historiese bouvalle en die Heyshope-dam besoek. Dit is ook naby hospitale.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Konferensiegeriewe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 44 On Ennis Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false