- 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 440 Fehrsen Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
440 @ Brooklyn is geleë in die hartjie van Brooklyn, 'n gesogte en gevestigde woonbuurt in Pretoria. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n oornagverblyf of 'n lang besoek in die skilderagtige Jakarandastad.
Die huis bestaan uit 'n verskeidenheid volledig gemeubileerde kamers. Die verblyf wissel van standaardkamers tot die groot solderkamer met sy eie klein privaat balkon wat oor die tuin uitkyk.
Elke kamer het sy eie en suite-badkamer, lessenaar, gratis WiFi, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, TV, 'n kluis, baie kasruimte en 'n keuse van 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens.
Die ruim sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv-kanale.
'n Volledig toegeruste kombuis met al die nodige toestelle is beskikbaar vir elke gas wat selfsorggeriewe benodig. Ontbyt kan op versoek teen 'n bykomende koste aan gaste voorsien word.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe op die perseel.
Dit is sentraal geleë tussen al die groot hospitale in Pretoria, waarvan Groenkloof-hospitaal minder as 3 kilometer weg is, wat dit binne maklike bereik en ideaal maak vir buitepasiënte of familie.
Die eiendom het 'n elektriese heining en bied gaste veilige parkering op die perseel.
Vir die avontuurlustige besoeker is die Pretoria Gholfbaan en Magnolia Dal met sy vele stap- en fietsroetes slegs minute weg.
440 @ Brooklyn is slegs 600 meter vanaf Brooklyn Mall met sy talle winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit is 1 kilometer vanaf die Universiteit van Pretoria, 2.5 kilometer vanaf Loftus Versveld en met die Gautrain-bushalte op die voorstoep, is 440 @ Brooklyn ideaal vir enige besoeker.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, eenplaatstoof, selfsorg-toebehore en 'n skootrekenaar-kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste in 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste in 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n yskassie, koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, eenplaatstoof en 'n skootrekenaar-kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Braam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet