4421 Hawk's Nest

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Moet asseblief nie die diere met menslike kos voer nie, aangesien dit hulle siek kan maak en hul natuurlike gedrag kan verander.

Geniet die wildlewe stilweg en van 'n veilige afstand af — dit is ook hul tuiste.

Beperk geraas tot 'n minimum — harde musiek, geskreeu en partytjies word nie toegelaat nie.

Ry stadig (maksimum 30 km/h) en kyk vir wildlewe — vlakvarke, koedoes en kameelperde kruis gereeld die paaie.

Help om Marloth skoon te hou — geen rommelstrooiing nie.
Behandel Hawk's Nest as jou eie tuiste — met sorg en respek.

Geen rook binnenshuis nie. As jy buite rook, gebruik asseblief die asbak en maak seker dat alle kole heeltemal geblus is.

Water en elektrisiteit is kosbaar — gebruik albei spaarsamig (kort storte, ligte af wanneer dit nie nodig is nie).

Vure word slegs in die braai-area toegelaat en moet nooit sonder toesig gelaat word nie.

Moet asseblief nie meubels of dekor skuif nie.

Om die TV te gebruik: skakel aan met die Samsung-afstandbeheerder, gebruik die pyltjie om HDMI (nie DSTV Stream nie) te kies, en gebruik dan die DSTV-afstandbeheerder.

Motorhuis is nie beskikbaar nie — privaat eiendom. 'n Dubbele motorhuisafdak is beskikbaar vir parkering.

Hou deure en vensters toe wanneer jy weg is — bobbejane en ape is baie nuuskierig!

Sluit waardevolle items toe vir veiligheid.

Dit is nie raadsaam om snags te stap nie; daar is geen heinings tussen jou en die natuur nie.

Moenie snags flitse gebruik nie — dit steur die diere.

Los asseblief die huis netjies wanneer jy vertrek. Vullis kan in die asblik (hok) by die ingang van die huis geplaas word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 102
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 102
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 102
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4421 Hawk Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13ae370b3598e3aa909ac8475c2590d3a0a9f9ae13febfc020d9148196525f5585c45735db2dac636f6fd88466c4f99f5d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 102 per nag (plek vir 10) 4421 Hawk Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359241283543 31.808571190034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang