6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Drive, 47 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
47 Fleur Park is 'n oulike kothuis in die middelste ry van die Fleur Park Vakansie-oord langs die Gordonsbaai-seefront. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie. Die verblyf is gerieflik naby Bikini Beach, Strand Gholfklub en Somerset Mall.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié area lei na die omheinde stoep met buitemeubels en 'n buitebraai. Veilige onderdakparkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Marina Drive, 47 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 47 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Drive, 47 Fleur Park, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang