Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47 on Donkin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkin-rylaan 47, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

47 on Donkin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis, ideaal vir groot gesinne of naweke saam met vriende. Die smaakvol gemeubileerde huis is in die klein kusdorpie Kenton-on-Sea en bied uitsigte oor die see.

Aan die agterkant van die huis, beskut teen die wind, is daar 'n plonspoel en onthaalarea en ingeboude braaigeriewe. Daar is 2 stoepe aan die voorkant van die huis, waar 'n mens die uitsigte kan geniet en die vars seebriesie kan voel.

Die huis het slaapplek vir 9 in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is met 'n klein etenstafel, yskas, oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die huis het ook 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en see-uitsigte, en 'n eetkamer met 'n etenstafel vir 10. WiFi is ook beskikbaar.

Die huis is 1,5 km van die strand af en die sentrale ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 47 on Donkin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir 47 on Donkin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ashleigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Donkin-rylaan 47, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink 47 on Donkin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkin-rylaan 47, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3371606115dd4fe75a6ec50e26376ae684ca10f728810bd6305d4e86f3e34d05658542200e7da7ed339fe38c78b0807b2ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 47 Donkin Drive Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.683769100319 26.666940054596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem