LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Hermanus

49 Beach Club



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Church Street, Hermanus Beach Club Unit 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

49 Beach Club is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Hermanus. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon, 'n gemeenskaplike swembad, gedeelde braaigeriewe en tennisbane geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, fietsry, seisoenale walviskyk en visvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet


Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Anthea M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Ok. Dit was aangenaam, ek was nie tevrede met die koppies in die kombuis nie. Ons het vir ons koppies gaan koop. Andersins was als ok.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
A'May
49 Beach Club
Dankie vir julle resensie! Ons sal werk maak daarvan om beter koppies te kry.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

A'May Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar


Ligging

Gaste dink 49 Beach Club het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Church Street, Hermanus Beach Club Unit 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ac9960dff4e07f9973a4f70af775479a05e18c4ac615cd7da33458d59644e2a9c94746166f6a27c64b4fd7b397af412b82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Church Street Hermanus Beach Club Unit 49 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.43596168701 19.216591068043
Soek in 'n groter streek