Randpark Akkommodasie by 49-on-Cherry Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+53

49-on-Cherry Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir 49-on-Cherry Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Engela S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie netjies en die eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

Johan K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal enige tyd vir familie en vriende aanbeveel. 10 uit 10.

Heber D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heber D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Stayed at 49-on-Cherry B&B for a couple of nights and my wife and I were treated like royalties. Both our hosts, Gary and Lynne, couldn’t do enough for us, helping us book a private Soweto tour with a very knowledgeable guide (Chico). Denise and the maid were impeccable too. The rooms are spacious, clean, the garden and the pool gorgeous and private so our stay was extremely enjoyable. We would not hesitate to stay there again.

Patti N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patti N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf, baie dankie.

Ongelooflik, mal oor die rustigheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing stay, thank you.

Amazing, loved the tranquillity.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marna P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P
Saam met vriende

Baie vriendelike mense wat professionele diens lewer.

Baie vriendelike mense met 'n pragtige plek wat soos huis voel weg van jou eie. Keurige ontbyt bedien.

Ingiphile M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingiphile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place ever.

Warm welcome, very big rooms and very clean and neat. Would like to visit the place again when chance arises.

49-on-Cherry Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Ingiphile,

Thank you so much for being our 'cherryshed' guests! And congratulations on receiving your degree.

We would love to welcome you home again.

Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Anneke D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Ongelooflike postitiewe ervaring.

Pragtige plek en ongelooflike gasvry ontvangs. Fasiliteite is pragtig en ruim. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad en sal beslis weer daar bly! Ligging ook baie goed

Erna H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief weer daar bly.

Baie skoon, vriendelik en 'n rustige plek om te wees. Het baie lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Will definitely stay there again.

Very clean, friendly and tranquil place to be. Enjoyed my stay very much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

49-on-Cherry Bed & Breakfast's terugvoer

Thank you so much for choosing 49 on Cherry for all your celebrations and reunions happening that week-end - so glad we made it all 5 star! Will be great to welcome you back - always.
Kindest regards, Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Stephan C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Besigheidsreis

Was baie lekker en vriendelik ontvang.

Was baie lekker en was vriendelik ontvang deur die gashere.

Anène J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anène J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf wat soos huis voel.

Die kamers is ongelooflik mooi ingerig. Baie privaat met mooi tuin. Ons het heerlik gebly.

Leani D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani D

Lekker ruim met pragtige uitsig oor tuin!

Ons is baie vriendelik deur Denise ontvang. Slaapeenheid lekker ruim en heerlike beddegoed. Genoeg om te eet vir kontinentale ontbyt. Dink net in somer kan dit effe warm raak aangesien daar net waaiers is. Verder baie tevrede en het heerlik gebly.

Edna S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik en voel soos huis.

Van aankoms is ons soos deel van die familie behandel. Lieflike mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm, welcoming, felt like home.

Since arrival we were treated like part of their family. Loving people who will go out of their way to make you feel at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martie H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Eenhede is goed toegerus en baie netjies. Die tuin is pragtig. Sal vir seker weer daar bly as ons weer in die area is.

49-on-Cherry Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Martie vir die wonderlike resensie en om by ons te bly. Ons is so bly dat u ons plek geniet het en sien daarna uit om u spoedig terug te verwelkom.

Warm groete, Lynne & Gary

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Marlene D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs deur ons gasheer en mens voel sommer net tuis by hulle.

Baie dankie 49-on-Cherry vir 'n heerlike verblyf by julle - ons is spyt dat ons net een nag geslaap het. Die eenheid is so keurig en stylvol ingerig en julle het werklik aan alles gedink wat gaste mag nodig kry. Die rustige en pragtige tuin laat mens so gemaklik en ontspanne voel - dis asof ons by ons eie huis was. Welgedaan!

49-on-Cherry Bed & Breakfast's terugvoer

Thank you so much Marlene and Cas for being so observant, we are so glad your stay made you feel at home and relaxed especially after your sadness and loss just the day before - it was a delight to welcome you. We look forward to seeing you both the next time.
Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Nico V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Besigheidsreis

Rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Baie mooi kamer en geriewe. Sal beslis weer by hul oornag.

Neeltje B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neeltje B

Ruim, netjies, vriendelike ontvangs en gerieflik.

Vriendelik ontvang en hulp aangebied met padaanduidings. Ons was verras met die kwaliteit en die pragtige kamer. Baie netjies en skoon. Sal sterk aanbeveel en hoop om gou weer daar te kuier!

Kobus V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Besigheidsreis

"7-Ster" gehalte.

"7-Ster" gehalte. Dekor, ruimte, gerief, styl en atmosfeer kan nie beter nie - Modern, minimalisties, nuut, skoon en smaakvol. Veilige omgewing en parkering. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik en hulle maak geen onnodige inbreuk op jou privaatheid nie. Na aan snelweg en tog ver genoeg om nie die verkeer se gedruis te hoor die. Na aan besighede (o.a. Cresta Inkopiesentrum). Ek sal weer en weer daar wil gaan bly en beveel "49-on-Cherry" met die grootste vrymoedigheid aan.

Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52eadd8acc1620e7d705da558147ecf15bb560be4115804985e324a71c34b23ebdc89e7df752438939008d6a1a233d0829f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 49 Cherry Drive Randpark 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.110087507233 27.971867230654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za