Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4a Human Cresent

4a Human Cresent
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers bo en elkeen het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is onder en het ook 'n dubbelbed. Die boonste slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste moet deur die 1 slaapkamer loop om die badkamer te gebruik. Onder is daar 'n klein leefarea en 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Die kombuisie is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die trappe na die solder is baie steil en is dus nie geskik vir kinders of bejaardes nie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang, motorhuis en binnehof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gedragsreëls:
Die eenheid bied slegs slaapplek aan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Geen groepe van jong volwassenes of studente word toegelaat nie.
Stilte ure is vanaf 22:00 tot 07:00.
Die bure moet altyd in ag geneem word. Geen harde musiek, partytjies of enige ander gedrag wat die ander bewoners van die kompleks sal steur, word by die eenheid toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word toegelaat nie.
Rook in die eenheid is verboede.

Indien gaste nie by hierdie reëls hou nie, sal hulle gevra word om die perseel sonder enige terugbetalings te verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Human-singel 4a, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEpvN5ktwhPsGIsWE3EuC2Gidl7eXIj1Qr51LwaHkAt1FSuDbAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 4a Human crescent Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688022791654 18.4490275383