5 Claptons Beach
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Island Palm Drive, Claptons Beach, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 Claptons Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Marina Martinique, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die 2 oorblywende slaapkamers bevat stapelbeddens wat geskik is vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke in die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende buitesitplekke, ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Island Palm Drive, Claptons Beach, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Island Palm Drive, Claptons Beach, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang