Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Eagle Crescent

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Zimbali Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir 5 Eagle Crescent
Netheid
2.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barnie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barnie P
Gesin met tieners

Hierdie huis is baie swak geleë, het geen uitsig oor die see of golfbaan nie.

Vir die daaglikse tarief is hierdie huis baie swak geleë met geen uitsig oor golfbaan van Zimbali of die see nie. Dit is op die grens van Zimbali, dus hoor jy die een buurman se Techno musiek en die ander buurman se Golden Oldies party aande tot laat toe. Daar is 'n trop blou ape in hierdie omgewing wat net wag dat jy enige deur of venster moet oopmaak, selfs al is jy in die vertrek probeer hulle inkom en steel. Die huis het baie foute gehad van gebreekte teëls, bedkassies, hangkaslaaie en stoeprelings. Die huis was nie goed toegerus met normale benodighede nie en het selfs nie eers 'n broodmes gehad nie. Ons is presies 1 vadoek gegee en 1 was lappie en nadat ek gevra het vir nog, want dis net nie genoeg nie het hulle nog 1 lap voorsien. Daar was nog baie foute wat ek nie eers gaan noem nie. Vir die daaglikse tarief sou mens verwag die huis moet in uitmuntende kondisie wees, maar dit was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 515
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 515
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 515
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-singel 5, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8cd5cc820ea7edf1837da6c19add7382f76b80407168bf9d78abcdbc232b570e186d8136b7eb936015c62dc954e72268fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 515 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 5 Eagle Crescent Zimbali Coastal Estate 4401 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5395334 31.2006103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem