LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Rita D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Baie rustig en gerieflik. Die verblyf was gerieflik, netjies en baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

Pret met kleinkinders! Ons het die verblyf baie geniet. Uitstekende ligging, net af van Beach Road.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubert S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Baie lekker. Lekker gebly, maar sou stranduitsig meer geniet het. Toe ons oorspronklik bespreek het, het die foto's strandfront gewys by Pebble Moon, wat toe nie uitgewerk het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anien W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Die verblyf was werklik baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik x 10! Heerlik! Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Baie aangenaam. Pragtige plekke, sal beslis weer daar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Gerieflik naby alles. Woonstel goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhardt B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ongelooflik gerieflik. Ek en my gesin was hartlik verwelkom gewees en alles was mooi verduidelik gewees by die fasiliteit. Die plekkie was baie eenvoudig en stil en gepas vir 'n gesin wat graag net 'n rustige vakansie wil deurbring by die see. Net 50 meter van die strand af wat natuurlik 'n bonus is, so kan sommer van die plekkie af loop see toe enige tyd van die dag. Daar is so baie asemrowende plekke in die Kaap, 'n week vakansie is nie genoeg om alles te gaan sien nie. My gesin het my alreeds gevra of hulle volgende jaar weer kan terugkom wat 'n teken is dat hulle dit ook vreeslik baie geniet het. Baie dankie vir die puik diens wat ons ontvang het, dit was heerlik gewees. Sal in die toekoms weer kom inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ek kan die plek beslis aanbeveel. Dit is teen die strand geleë en ons kon binne 3 minute se stap op die strand wees. Die woonstel was netjies en skoon en veral die inverter-stelsel het gesorg dat ons die rugby teen Italië sowel as die F1 tydens beurtkrag kon kyk. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 288

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

5 Thompson Street, Strand, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXrF7RuYTUPBYoKQfl9FqN6cD9vhPFrSzZErrIplcr77JAJ0f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 5 Thompson Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103085555502 18.817096352577
Soek in 'n groter streek