5 Mfula Close, Zululami Estate
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Mfula Close, Zululami Estate is 'n vakansiehuis geleë in 'n luukse kus-landgoed in Sheffield Beach, 'n klein kusdorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat slaapplek bied vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte bed. Die oorblywende 2 slaapkamers is elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die gastebadkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende 2 badkamers elk 'n stort het.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die sonstoele of 'n verfrissende swem in die swembad geniet. 'n Al fresco-maaltyd kan op die oordekte patio geniet word. Braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang