5 on Waikiki
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Waikiki Road, The Palms, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 on Waikiki is 'n bekoorlike eenheid in Kraaifontein op dieselfde perseel as die eienaar, met 'n privaat ingang wat gemak, privaatheid en gerief bied. Die woonstel is goed geskik vir ontspanning of om op afstand te werk. Dit is ideaal geleë naby winkelsentrums, restaurante en hoofweë. Die eenheid is geskik vir sakereisigers, mediese besoekers aan Cape Gate Mediclinic, of enigiemand wat op soek is na 'n gemaklike en goed verbinde verblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n rusbank vir 'n kind. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buitegaste het toegang tot 'n lieflike patio met buitesitplek en braaigeriewe, perfek vir alfresco-etes. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Waikiki Road, The Palms, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Waikiki Road, The Palms, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang