6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Ocean Drive, 5 Skiathos, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
As jy opsoek is na gemak en gerief, is No. 5 Skiathos jou ideale keuse. Dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek aan die Dolfynkus, aangesien die kompleks direkte toegang tot die strand bied en ook 'n swembad op die perseel spog.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die voorste balkon en sluit 'n koninggrootte bed in. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie grondvloer-ligging beteken geen trappe om te navigeer nie, met parkering reg voor jou drumpel. 'n Ingeslote sonkamer voeg 'n ekstra tikkie ontspanning by, wat dit perfek maak vir paartjies of gesinne wat maklike toegang tot alles wat Ballito bied, waardeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Ocean Drive, 5 Skiathos, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Skiathos Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Ocean Drive, 5 Skiathos, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang