Longship
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,100.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings; troeteldiere word egter nie op meubels toegelaat nie.
Gaste is verantwoordelik vir enige breekskade, skade of verlies wat tydens hul verblyf mag plaasvind. Alle gebruik van die eiendom en sy geriewe is op die gaste se eie risiko, en die huiseienaars kan nie aanspreeklik gehou word nie.
Streng geraasbeleide is in plek, en gaste word vriendelik versoek om hulself te weerhou van oormatige geraas of die speel van harde musiek. Partytjies soos 21ste verjaarsdae, matriekvieringe of enige ander partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste onder die ouderdom van 21 word nie op die eiendom toegelaat sonder behoorlike toesig van 'n volwassene nie. Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer word, word toegelaat om die eiendom te gebruik.
Houtkap met 'n byl is streng verbode, en meubels mag onder geen omstandighede geskuif word nie. Let asseblief daarop dat geen terugbetalings beskikbaar is vir verkorte verblyf nie.
Gaste word aangeraai om hul eie lampe of flitse saam te bring in die geval van beurtkrag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Tailard Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang