5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Colin Street, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Topanga bied selfsorgverblyf aan in 'n gondverdieping woonstel in Uvongo. Die kompleks is gerieflik 300 m vanaf Uvongo se strand geleë.
Die woonstel het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n ketel, asook 'n wasmasjien. Daar is 'n slaapbank en 'n TV in die sitarea wat lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Beperkte WiFi word voorsien.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Uvongo bied 'n verskeidenheid restaurante, koffewinkels en winkels, asook verskeie aktiwiteite in die omgewing soos duik, swem, branderplankry, visvang en gholfspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Colin Street, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Topanga het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Colin Street, 5 Topanga, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang