5 Zimbali Ridge
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Zimbali Ridge, Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Zimbali Ridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n villa wat smaakvol versier is op die Zimbali-kuslandgoed in Ballito. Die villa is ideaal geleë naby die strand en spog met 'n pragtige see-uitsig en luukse leefareas.
Die ingang is op die grondverdieping met verskeie kuierareas en 'n leefarea wat na 'n dek met 'n see-uitsig lei. Die villa beskik oor 4 en suite-slaapkamers waarvan 2 op die onderste verdieping is. Die slaapkamers word deur 'n pajama-sitarea geskei wat na die tuin en swembad lei. Die eerste verdieping beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bad- en stort-geriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die villa het gratis WiFi en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Zimbali Ridge, Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, 4422, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Zimbali Ridge, Camwood Drive, Zimbali Coastal Estate, 4422, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang