Salie Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2026 tot 6 Apr 2026.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Salie Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Salie Gastehuis is geleë in Noorsekloof, Jeffreysbaai, en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien, ideaal vir langer verblyf.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n bykomende 2 enkelbeddens, sowel as 'n TV met DStv, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Die erf is veilig omhein met hoë mure en 'n elektriese hek en gaste kry veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Salie Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Salie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Salie Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang