+13

Portico 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Athens Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Portico 502 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Table View. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger en dit is naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Daar is 'n oopplan-eetarea, -sitarea en -kombuis. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike bank, tafeltjie en 'n TV met DStv.

Gaste kan die see-uitsig vanaf die stoep geniet. Gaste het toegang tot 'n losstaande braai en 'n sitarea met 'n tafel. Daar is veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Athens Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Athens Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ea145f66ea210ec9c0e09feb162f65a5d6222bd350e884507f3db76bbe22c3a0eaaf7b0e1e3087387b41efae3e3b9d39c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2) 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82271 18.47779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang