Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

508 The Boulders

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir 508 The Boulders
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ansunette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette J

Perfekte ligging, baie lekker gekuier.

Sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Saam met vriende

Goeie ligging, mooi uitsig.

Daar was geen inligting oor waar sleutels gevind kan word nie. Slegs adres wat webtuiste per sms op die dag gestuur het, naamlik 76 Compensation Beach Road. Dit was egter foutief. Hoewel die woonstel by 80 Compensation Road is, het ons aangeneem die sleutels is by 76. Daar was niemand nie. Na gesukkel om eienaar op te spoor wat in Namibië is, het sy gesê sleutels is by BP garage 'n hele paar blokke verder en wou weet wat soek ons by no 76. Sy was ontsteld toe sy hoor ek het nog nie die balans betaal nie, wat ek gewoonlik altyd eers doen wanneer ek die plek sien. Sy het gesê as ek nie dadelik betaal nie, kan ek nie die sleutels kry nie. Kan webtuiste nie asb. vroegtydig meer inligting stuur nie, soos bv. betaal die volle bedrag voor sleutels, waar sleutels opgetel moet word, asook die korrekte adres van die woonstel. In die geval was no 76 'n dwaalspoor en baie ver van waarheen ons moes gaan. Dit het ons naweek op 'n slegte noot laat begin. Andersins is die blyplek lekker, mooi en skoon, met baie goeie uitsig. Eienaar het WiFi password gestuur, goed gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

We came to Ballito for a family reunion - close to the boulders.

Lovely view, great kitchen, sound of the sea in your ears.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D
Gesin met klein kinders

Very pleasant accommodation, Ideal for young family.

Within walking distance to village shops and local restaurants. The boardwalk is right on the doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

508 The Boulders se terugvoer

Thank you for the nice review. You are most welcome to stay with us again, we can’t wait to welcome you back again.

508 The Boulders
Natasha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Fantastiese wegbreek met fantastiese ligging.

Ons was 'n redelike groot gesin wat saam vakansie gehou het en dit het perfek vir ons gewerk. Alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Werklike mooi eenheid met fantastiese see-uitsig! Loopafstand vanaf hoofstrand. Hierdie is regtig 'n plek wat ek weer sal gebruik of aanbeveel. Dankie vir die heerlike vakansiebestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chire V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chire V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en daar is voorsiening gemaak vir groot en klein.

Dit is regtig 'n mooi plek en het alles wat jy nodig het. Ons het 'n 20 maande oue baba en dis die eerste vakansiewoonstel wat vir ons voorsiening gemaak het vir haar. Daar was 'n camping cot, stoeltjies en meer vir haar gewees. Ek sal beslis aanbeveel dat mense met of sonder kinders gebruik maak van 508 The Boulders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

508 The Boulders se terugvoer

Met ons eie 6 kleinkinders weet ons wat jong ouers nodig het om dit vir almal meer gerieflik te maak. Ek is bly julle kon lekker ontspan.

508 The Boulders
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 76, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5wmQ0roTNwE55lTEDqbybxdvXt1tQ4tA6Qt1Q2kXMikPJJsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536999317313 31.221854209401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem