51 Malibu, Beverly Hills Estate
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leonora Drive, Ballito, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
51 Malibu, Beverly Hills Estate is in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.
Dié woonstel met lugversorging beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het ook 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe word voorsien.
Bykomende kenmerke sluit 'n buitestoep en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook van die braaigeriewe op die perseel gebruikmaak. Daar is ook 'n tennisbaan, speletjieskamer en speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Leonora Drive, Ballito, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leonora Drive, Ballito, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang