LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Selfsorg in Observatory

510 Riverlands

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 51 Gogosoa Street, Sunbird Apartments, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

510 Riverlands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Observatory, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en al sy geriewe kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon, 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium op die perseel en veilige parkering op die perseel geniet. Riverlands Mall met plaaslike winkels en restaurante is naby, met die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 15.6 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Kaapstadse middestad, Rhodes-gedenkteken, V&A Waterfront en Tafelberg-kabelkar.

'n Bababedjie en hoë stoel is slegs beskikbaar met vooraf reëling.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Wasmasjien

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 51 Gogosoa Street, Sunbird Apartments, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink 510 Riverlands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 582
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 582
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 582
per nag, vir 2 mense
Bespreek

51 Gogosoa Street, Sunbird Apartments, Cape Town, 7925, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ba36da69f352bba4b3b63693c1783fcd819668e4f75bfc71de04d3a22b52f3785ef60952c04edf2499943703946e01245e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 582 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 51 Gogosoa Street Sunbird Apartments 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9335346 18.4748222
Soek in 'n groter streek