2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
514 The Breakers is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die vyfde verdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Dié hotel spog met 'n swembad, 'n kinderswembad met glyplanke, 'n klimraam en trampolien, braaigeriewe, 'n wassery wat met munte werk en Harry's Restaurant op die perseel. Die eenheid bied ook direkte toegang tot die strand.
514 The Breakers het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea beskik oor lugversorging en 'n dubbelbed. In die en suite-badkamer is daar 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is goed toegerus met selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. In die eetarea is daar 'n eetkamerstel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n groot skuifvenster sodat jy die uitsigte kan geniet.
Daar is 'n onderdak-parkeerarea en ekstra, beperkte oop parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 514 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang