LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

518 on Farm is 'n opgeknapte selfsorg-eenheid in Die Wilgers in die oostelike voorstede van Pretoria. Die eenheid bied gemaklike en privaat akkommodasie, wat dit geskik maak vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat die area besoek. Die eiendom is gerieflik geleë naby nabygeleë winkelsentrums en ongeveer 1 km vanaf Netcare The Wilgers Hospitaal.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Op versoek kan 'n derde gas gehuisves word. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Lugversorging verseker 'n gemaklike verblyf.

Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv in. 'n Klein kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel, geskik vir die voorbereiding van ligte maaltye. Die eenheid maak ook oop na 'n patio met buitesitplek waar gaste kan ontspan.

Veilige parkering en gratis WiFi-toegang is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helgard J
5.0
Rustig, veilig, skoon - sommer net lekker. Ek was aangenaam verras met hoe ruim, netjies, skoon en goed toegerus die woonstel is. Die kersie op die ko...
Sien meer
Okt 2026
Yolande J
5.0
Dit was aangenaam, rustig en baie gemaklik. Dit was my 2de verblyf daar en ek gaan volgende jaar vir seker terug.
Sep 2026
Nastasia V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, netjies en skoon. Baie skoon, vriendelik, was baie aangenaam, sal definitief weer daar oorslaap.
Sep 2026
Nar M
5.0
Regte familie tipe mense en puik geriewe. Dit was heerlik. Gegroet deur Ida en sy het my so tuis laat voel, amper of ek familie is. Julle sien my besl...
Sien meer
Aug 2026
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
My gunsteling oorslaapplek van nou af. Beste oorslaapplek ooit!
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng
  • Gaste dink 518 on Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ec5115e23b7a46aaf4d1a327ef269f36975f49eae2c13f179bd153618b848f531b626f4b6d48acf810160d53dfa6d3c66a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 161 Power Avenue Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765035773876 28.317958330758
Soek in 'n groter streek