52 on Davidson

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

52 on Davidson is 'n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af.

Die eenheid bied 'n aparte ingang en 'n aangewese motorhawe. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuisie het basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitarea langsaan het 'n slaapbank vir 'n derde gas.

Die leefarea bied toegang tot 'n patio. Daar is 'n aparte braai-area en die woonstel het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gaste kan ook gebruik maak van die swembad op die perseel. Die woonstel kan daagliks skoongemaak word en wasgoed word gewas indien dit so gereël word.

52 on Davidson het die perfekte ligging sowat 13 tot 15 km van The Dome in Northgate, Randpark-gholfklub, 30 km van Lanseria Internasionale Lughawe af en 800 m vanaf die Mosaic Lifestyle Centre.

Slaapplek

'n Bespreking by 52 on Davidson sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 52 On Davidson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]