52 on Davidson
Opsomming van Resensie
Elize S - Mei 2022
Gemiddeld
Absolutely amazing.
Braam V - Mei 2022
Gemiddeld
Netjies en skoon, maar diens so-so en raserig.
Lucrecia R - Apr 2022
Gemiddeld
Ek, my man, nog vriende en ons kinders het vanaf 6 tot 11 April hier gebly. Al wat ek kan sê, die host is tops en die cabin en woonstel was met als toegerus en netjies ons wou nie huis toe nie.
Christelle S - Apr 2022
Gemiddeld
Outstanding value for money with a warm and inviting feel. The accommodation caters to every need.
Lex K - Apr 2022
Gemiddeld
Vriedelike gasvrou en alles beskikbaar.
Kim O - Feb 2022
Gemiddeld
Amazing.
Natassha B - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker.
Cornelis D - Jan 2022
Gemiddeld
Oornag voor besigheidsvergadering.
Marina V - Jan 2022
Gemiddeld
Absoluut waarde vir geld.
Charles W - Jan 2022
Gemiddeld
The accommodation was well appointed, and felt extremely safe. The owner and her staff were excellent in sorting out any problems.
Lucio Jr V - Des 2021
Gemiddeld
Amazing, restful, comfortable.
Lees meerQuintin W - Nov 2021
Gemiddeld
Sufficient.
Neville S - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier, sal beslis weer kom.
Bianca D - Nov 2021
Gemiddeld
Baie gasvry en aangename gasvrou.
Marina V - Nov 2021
Gemiddeld
Ons het oornag om funksie te kon bywoon.
Isabel V - Sep 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Francois P - Sep 2021
Gemiddeld
Die plekkie voel vol liefde, wat dit laat voel of jy by jou ouma oorslaap!
Rowena M - Aug 2021
Gemiddeld
The apartment was extremely clean and neat. The host and her staff were very friendly and I would like to come back for a longer stay.
David S - Aug 2021
Gemiddeld
Accommodation top class.
Jayne T - Aug 2021
Gemiddeld
Warm, welcoming and lovely.
Susan B - Apr 2021
Gemiddeld
Excellent
Roxanne G - Apr 2021
Gemiddeld
Home away from home.
Annelie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Fantasties!
Francois P - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie beïndruk.
Jopie F - Jan 2021
Gemiddeld
Gemaklike, rustige en waarde vir jou geld. Hoogs aanbeveelbaar.
Suzette M - Des 2020
Gemiddeld
Meer as net waarde vir jou geld.
Nikki P - Des 2020
Gemiddeld
A beautiful place with a great hostess.
Lindiwe D - Nov 2020
Gemiddeld
Had a wonderful time.
Marco S - Sep 2020
Gemiddeld
Stoutste verwagtinge oortref.
Andrea S - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies, waarde vir geld.
Jenni-lee D - Nov 2019
Gemiddeld
Fantasties, vriendelik en behulpsaam.
Mandy I - Nov 2019
Gemiddeld
A little sanctuary in the middle of Randburg.
Lees meerBea A - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Laurian W - Aug 2019
Gemiddeld
A wonderful hostess who thinks of everything to make you feel comfortable.
Darryl P - Aug 2019
Gemiddeld
I had an awesome stay.
Willem S - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Tina V - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Sharon M - Apr 2019
Gemiddeld
Clean and comfortable with everything you need for a wonderful holiday, highly recommended.
Caty S - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Annelie D - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Lees meerMala K - Jan 2019
Gemiddeld
Quiet, peaceful area.
Tane' J - Jan 2019
Gemiddeld
Bederfie weg van die huis.
Kobus J - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekend, veilig en gemaklik.
Danie E - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekend, hoogs aanbeveel!
Lees meerKarabo N - Okt 2018
Gemiddeld
Excellent reception by the owner and allowance for the privacy very good.
Elby B - Okt 2018
Gemiddeld
Ligging was baie gerieflik naby aan waar ons wou wees. Eienaar was so vriendelik en het ons bo verwagting baie goed behandel.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Davidson-straat 52, Fairland, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom