Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Solitaire

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

52 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë, wat dit ideaal vir sakereisigers en gesinne maak.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n toonbank met stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area wat die Pretoria Buiteklub, Uniegeboue, die Voortrekker Monument en Loftus Versfeld insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by 52 Solitaire sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda2a460c6399ed82866a05590326a4ac83a43446738c76da38b59cdd5fa74305ef37ce312082b3df000b9d8ce42667be678a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 4) 554 Francis Baard Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7477643 28.2063368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem