Parys Akkommodasie by 53 @ Grens | LekkeSlaap
+43

53 @ Grens

  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

53 @ Grens bied gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Parys.

Verblyf word in 3 unieke eenhede gebied. Elke selfsorg-eenheid het 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Eenheid 1 is ten volle toegerus vir selfsorg en sy eie kombuis, sitarea en eetarea. Die badkamer het slegs 'n bad.

Die ander 2 eenhede het elk 'n stort.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op gebruik maak.

Parys bied verskeie doendinge rondom die Vaalrivier. Die dorp is bekend vir sy restaurante, kunsgalerye en antieke- en geskenkwinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir 53 @ Grens
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 53 @ Grens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9591ed56f0f6daff57aa4c07a55c3a52a75632fcb4a29037244474794488fd893b83a633fbcd8b8d7fee022bb39657b6854b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 53 Grens Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.911694 27.448842
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za