+15
Selfsorg in Windsor-on-Sea

54 @ Eden Dunes

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 54 Eden Dunes, 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 1130, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

54 @ Eden Dunes is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach, Margate. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek. Die kompleks beskik oor geriewe soos 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Unit 54 Eden Dunes, 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 1130, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Unit 54 Eden Dunes, 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, Margate, 1130, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a531b546b9d3ae96c4678a0ab342dd24a48b09aab733da944f7c9be0f636b45cc1ad4251cc965d248495316afe5c976c5fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) Unit 54 Eden Dunes 1130 Albert Meyer Drive, Shelly Beach 1130 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.807963618205 30.411181717197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang