LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 54 The Bridge | LekkeSlaap
+46

54 The Bridge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

54 The Bridge is 'n gerieflike selfsorg-woonstel met 3 slaapkamers op die tweede verdieping in The Bridge Holiday Resort, 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond.

Elke woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n balkon met stoepmeubels lei. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis het 'n toonbank, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en stoof. Die leefarea het 'n TV en lugversorging vir warm somersdae. Die balkon het 'n privaat gasbraai.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 54 The Bridge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 54 The Bridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 54 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d49824b3805da26bf8f46974bca8513c030d53a6ab6576c34ca0637069ef7a43f6f29a9eeacd2aa1f48edef667604592259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 22 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.37243516009 32.412225635582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!