Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie by 542 Kameeldoring | LekkeSlaap
+20
+20

542 Kameeldoring

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 542, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

542 Kameeldoring is in die Leeupoort-oord naby Thabazimbi geleë.

Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad, toilet, wasmasjien en 'n toilet, en die tweede een het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is braaigeriewe op die stoep.

Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is parkeerplek vir gaste se voertuie.

Diere soos blouwildebeeste, rooibokke, sebras, bosvarke, koedoes en njalas loop tussen die huise rond.

Daar is 'n biblioteek, staproetes en jukskeibane op die perseel. Leeupoort se paaie is grondpaaie, maar in 'n goeie toestand gehou.

Daar is 3 swembaddens op die perseel en 2 winkeltjies waar gaste basiese benodigdhede kan koop. Daar is 2 restaurante met heerlike maaltye, 'n drankwinkel en 'n slaghuis.

Hierdie huis is 15 km vanaf Koedoeskop, 56 km van Thabazimbi, 108 km van Brits, 70 km van Bela Bela en 170 km van Pretoria af. Leeupoort is 'n vakansiedorp in die bosveld en het 'n wonderlike klimaat.

Slaapplek

’n Bespreking by 542 Kameeldoring sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kameeldoringstraat 542, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 542, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6486c840b78ceb51e9cd6891804f7cd19922209c37e13e0ef44685fe715c3370a1e85c98f51e3458f0408304155e2640bb65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 8) 542 Kameeldoring Street Leeupoort 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.9265909 27.644069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za