Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 57

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate Palms Eenheid 57, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

57 Ramsgate Palms bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die Ramsgate Palms-kompleks, net oorkant die pad van Ramsgate se strand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en daar is 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n plafonwaaier, 'n sitkamerstel met sitplek vir 6 gaste en 'n platskerm-TV.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Omdat die woonstel op die grondverdieping is, het dit 'n tuintjie en is daar 'n stoep met draagbare braaigeriewe en buitemeubels.

57 Ramsgate Palms maak van boorgatwater gebruik.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad, 'n wassery, braaigeriewe en 'n pragtige tuin. Die kompleks bied ook direkte toegang tot Ramsgate se Blouvlagstrand, die Waffle House en Lagoon Restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 57 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Ramsgate Palms 57
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zonika and JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Bidstone-weg, Ramsgate Palms Eenheid 57, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-weg, Ramsgate Palms Eenheid 57, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ff05de0d5667da5775eb25d8d5770d6a283145b7600cf2b0fac29ca28ecfc651d8ef7435c39b178d44a1b60265ee93a8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 57 Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.887602365669 30.350473591996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem