4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5@Viooltjie is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil voorstedelike area in Riversdale, Wes-Kaap. Die eiendom bied gerieflike toegang tot nabygeleë besienswaardighede.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n aparte leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die leef-/sitkamer twee ¾-beddens het. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Vir vermaak is daar 'n TV en gratis WiFi.
'n Swembad is beskikbaar, maar gaste word vriendelik versoek om vooraf toegang te reël. Let asseblief daarop dat die gasheer ook op die eiendom woon en dat dit 'n gedeelde eiendom is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Albert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink 5@Viooltjie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang