+19
Selfsorg in Manaba Beach

6 Aqua Surf

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die eenheid 'n maksimum van 6 gaste akkommodeer, en gepaste stappe sal geneem word indien dit nie nagekom word nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Gaste word vriendelik versoek om seker te maak dat enige sleepwaens in die aangewese toesluitmotorhuis geparkeer word.

Uit respek vir ander gaste, sal geen oormatige geraas of steurnisse geduld word nie, aangesien die rustige genot van die eiendom te alle tye gehandhaaf moet word.

Om veiligheidsredes mag kinders onder geen omstandighede sonder toesig by die swembad gelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

57 Queen Street, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188408bc0e3a815517fac5350bbeb7e2e1c594d651f4a15e644811972a376b9d50a1ac6612fe0f8fd92fc2674779a495b08a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 57 Queen Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.852227 30.381569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang