6 Ashwood Close, Dunkirk Estate
6 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Ashwood Close, Dunkirk Estate, Salt Rock, Balitto, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Ashwood Close, Dunkirk Estate is in Salt Rock, Ballito, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie huis sal gaste bederf met asemrowende see- en woud-uitsigte.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die 2 oorblywende slaapkamers elk 'n enkelbed het. Die eerste gastebadkamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die sitkamer lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitesitplek en 'n buite-eetarea, ideaal vir alfresco-maaltye. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |