6 Buxtehude
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Buxtehude is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Die woonstel het 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus. Boonop het die kompleks direkte strandtoegang.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met 'n etenstafel, sonstoele en braaigeriewe met 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskapike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang