Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Driftwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driftwood 6, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 320 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Driftwood is 'n elegante villa op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op Zimbali Coastal Estate geleë en is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n pragtige uitsig oor die landgoed.

Dié villa het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Stapeldeure lei na 'n ruim houtdek met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis en op 2 ekstra parkeerplekke beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Driftwood 6, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 320
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driftwood 6, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde88dc2210c40bc3d20373ca68d9e6d69c51e028d169e50a6fae0352f66d5d668b8a1d34e44dbd65d130f854c09d79c237f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 320 per nag (plek vir 6) 6 Driftwood Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562692194958 31.190039626892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem