10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Ellis Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
6 on Ellis is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied in die hartjie van Seepunt in Kaapstad. Die eiendom is naby die strand en die Seepunt Promenade en gaste kan kies uit talle restaurante en koffiewinkels in die omgewing.
Die smaakvolle huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het net 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers gebruik 2 aparte badkamers waarvan een 'n bad en stort en die ander net 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n privaat binnehof met 'n verhitte swembad en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sameera Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Ellis Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 on Ellis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Ellis Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang