Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on Greef

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir 6 on Greef
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Connie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, skoon verblyf sal dit gebruik in die toekoms.

Netjiese, skoon en rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse om jou reis tussen George en Pretoria te vergemaklik.

Ek het vir my ouers die plek bespreek en hulle het gesê dat hulle heerlik geslaap het, regdeur en nie eenmaal wakker geword het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lugreëling is 'n moet, sowel as ordentlike TV-uitsending vir daardie tipe geld.

Baie teleurstellend dat die dame in versengende hitte opgesluit is in 'n plek wat met 'n glasdeur na die son soos 'n sauna gevoel het, met geen lugreëling nie, net 'n waaier. Toe die yskas aangeskakel is, was daar geen botteltjie koue water of ys nie. Dit was uiters onaangenaam om in 'n kamer te wees wat tot middernag net nie wou afkoel nie. Daar was geen WiFi of DStv nie. Dit voel bietjie beroofend dat besparing voorkeur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Greef se terugvoer

Due to high electricity costs and in order to keep our tariffs low, we refrain from fitting air conditioners as we would have to charge a much higher rate. We offer OpenView decoder with various channels, including radio channels; our main house does not have DSTV. Water is supplied for tea, coffee, and evening refreshments, but guests are required to purchase their own drinking water. We have Herotel internet and the WiFi password is displayed on the notice on the wall. Our check-in times are clearly stated as from 4 - 8pm, which allows time to freshen the cottage before guests arrive. Vernon and his wife arrived at 1:30pm and asked if they could check in earlier. In an effort to accommodate them due to Vernon's ongoing leg pain, I closed my shop. I strive to keep my rates low and affordable for overnight stays, and I understand that there are many other B&B's that accommodate specific guest requirements at higher tariffs.

6 on Greef
Leslie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Heerlik gekuier. Geen probleme. Vriendelike gasvrou en wonderlik om deur die papegaai gekwek te word. Hulle kat was net so vriendelik en het glad nie probeer om in die eenheid te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen D
Gesin met tieners

Shireen is baie aangenaam.

Ja. Al wat kort was dat mens nie kon TV kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Greef se terugvoer

The previous guest had it on radio, all you need to do is push the TV button on the remote.

6 on Greef
Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het oornag vanaf Kaap oppad Bloemfontein. Baie gerieflik en skoon.

Wonderlike oornag, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene F

Baie netjies en skoon. Privaat en veilig.

Baie netjies en skoon. Privaat en veilig. Geen wasbak vir skottelgoed. Geen haardroer. Geen WiFi. Kort miskien bankie vir 'n tas. Prys baie goed vir wat mens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 on Greef se terugvoer

Hi Helene, thank you for your review. There is WiFi, the password is on the notice which is up on the wall.
Regards
Lee

6 on Greef
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greefstraat 6, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem