601 Cosmopolitan

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0
Petrus K
Kort verblyf
3.8
Nov 2025

Goed behalwe vir die gesukkel by aankoms. 7.30 nm aangekom en ten spyte daarvan dat ek vooraf gewaarsku het dat ek daardie tyd daar gaan aankom, was daar geen details van my by sekuriteit nie. Hulle wou my dus nie inlaat nie. Na 'n lang gesukkel kon ek inkom. Die slot op die deur werk met 'n kode, maar niemand het my laat weet hoe dit werk nie. Om bloot 'n kode in te sit, werk nie. Na 'n lang gesukkel (en sekuriteit kon ook nie help nie) moes ek self uitvind hoe dit werk. Nie lekker om so te sukkel as jy by 'n plek aankom en dit is laat nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Giancarlo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fcacc72203495e171bad53342188b51995b9ff0651ba3f840894b49a5d22f2a31968e59753535d04079de55d2f27a15634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 103 Regent Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.922608661386 18.380703955074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang