604 Oyster Quays
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
604 Oyster Quays is ’n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Die woonstel het 2 gemeenskaplike swembaddens en braaigeriewe by elke swembad. Gaste het ook toegang tot piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer bied ook direkte toegang tot die balkon deur 'n glasdeur en dit spog met 'n uitsig oor die see. Die ander slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die laaste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en dis langs die sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea het glasdeure wat na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor die see en tuin lei. Daar is ook toegang tot onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 93
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal