639 Palm Beach
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 639 Gladstone Street, Palm Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
639 Palm Beach bied gemaklike selfsorg-vakansieverblyf in 'n huis en 'n aparte woonstel in Palm Beach, Port Edward.
Die 639 Palm Beach Home is 'n bekoorlike kuseiendom met 'n ontspanne atmosfeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die huis het 2 badkamers. Die eerste is toegerus met 'n bad, stort en toilet, en die tweede is toegerus met 'n stort-oor-bad en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte, 'n gedeelde swembad, 'n ingeboude braai-area en 'n goed onderhoude tuin, wat die ideale omgewing bied vir 'n ontspanne vakansielewe.
Die 639 Palm Beach Woonstel is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad.
Met sy kombinasie van gemaklike interieurs, pragtige see-uitsigte en 'n rustige omgewing, bied 639 Palm Beach die perfekte basis vir 'n ontspannende kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 639 Gladstone Street, Palm Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
639 Gladstone Street, Palm Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang