Thompsonsbaai Akkommodasie by 64 Chakas Coves | LekkeSlaap
+16

64 Chakas Coves

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 43, Shaka Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R938 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

64 Chakas Coves is in Shaka's Rock geleë, minder as 25 km noord vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4, terwyl die sitkamer 2 gemaklike rusbanke het wat as enkelbeddens vir kinders kan dien. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n patio na die tuine wat oor die see uitkyk, en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ruim parkeerplek reg voor die eenheid en die kompleks het 'n klimraam vir kinders.

Die kompleks is oorkant die strand, slegs 2 minute se stap. Die kompleks is ook langs winkels en restaurante geleë. Die kompleks is oorkant Granny's Pool en 'n getypoel geleë.

Gaste kan 'n groot verskeidenheid besienswaardighede in en om die omgewing geniet, insluitend die fantastiese strande van die Dolfynkus, die Harold Johnson Natuurreservaat en die Umhlali Country Club.

Slaapplek

’n Bespreking by 64 Chakas Coves sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oceanrylaan 43, Shaka Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan 43, Shaka Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe344c458164770e69aa0b62b7c287036df152506d014a300795192ab3fb97b2e625515b857da671488f6cdaa57a3dafbebca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R938  per nag (plek vir 4) 43 Ocean Drive Shaka Rock 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.513939645668 31.230627894402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za