Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65 Key Largo

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 14 Junie 2024. Bespreekbaar tot 28 Apr 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

65 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Doonside, Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie, want dit is net 200 m vanaf die strand en bied direkte toegang.

Die woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied toegang tot die tweede badkamer wat ook 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n etenstafel met sitplek vir 8 het. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n slim-TV met die Netflix, DStv en Youtube. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir Netflix en DStv gebruik.

Die skuifdeur bied toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-area, tennisbaan, gimnasium, muurbalbaan en wassery.

Slaapplek

’n Bespreking by 65 Key Largo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 65 Key Largo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 65 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamstraat 5, Doonside, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb3c9b89b6ce1403a861d72dab884fca3c35d0da006c7c1ae5210bbc4a9513252397295733245efe1d221e0c7efb327e2be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Topham Street Doonside 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0724358 30.873781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem