66 Chaka's Cove
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 12 Main Road, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
66 Chaka's Cove is 'n toegeruste selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks sowat 50 m vanaf Shaka's Rockstrand se getypoel af.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.
Die leefarea het 'n platskerm-TV met volle DStv en lei na 'n privaat balkon met sitplek. Die kompleks het 'n wassery, swembad, braai-area en veilige parkeerplek vir motors.
Die kompleks is ook naby die pizza-restaurant, ander restaurante, winkels en slegs 4,5 km vanaf die Ballito Leefstylsentrum en 23,4 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Main Road, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 66 Chaka's Cove het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Main Road, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang