- 18 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 66 Monzali Drive, Hilton Gardens, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af.
Verblyf is in 8 en suite-slaapkamers beskikbaar, maar gaste kan ook al die kamers bespreek. Die kamers is elegant met kraakvars, wit perkallinne versier.
Daar is 'n gimnasium, konferensiekamer en 'n masseer-ateljee, tafeltennis, klimraam, veerpyltjiebord en bordspeletjies op die perseel. Die kuierarea lei via groot stapeldeure na 'n swembad waar gaste op die sonstoele kan ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea vir gaste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
66 On Monzali is langs die N3 en naby Hilton Quarry Winkelsentrum, Hilton Life Privaat Hospitaal, Hilton College en St. Anne's College, Cowan House en op die drumpel van Midlands Meander geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die knus suite is een van twee van ons kleiner suites en gewild onder sakereisigers of reisigers wat wil oorbly. Dit is stylvol versier en van die luuksste in Hilton. Dit het 'n koningingrootte-bed met wit perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n uitsig oor die swembad en is een van twee van ons kleiner suites wat gewild is onder sakereisigers of gaste wat wil oorbly. Dit het 'n koningingrootte-bed, is stylvol en luuks versier en daar is wit perkallinne op die beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hier ruim en stylvolle suite is baie luuks. Al die suites het moderne en suite-badkamers.
Die suite is gewild onder paartjies, sakereisigers en ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, kluis, haardroër, lessenaar, stoel en gratis tee- en koffie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n privaat ingang en is ruim, stylvol en baie luuks. Al die suites het moderne en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die suite is gewild onder paartjies, sakereisigers en ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Geriewe sluit vinnige en gratis WiFi, 'n TV, kluis, haardroër, lessenaar, 'n mikrogolfoond en gratis tee- en koffie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n privaat ingang. Dit is ruim, stylvol en baie luuks. Al die suites het moderne en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die suite is gewild onder paartjies, sakereisigers en ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Geriewe sluit vinnige en gratis WiFi, 'n TV, kluis, haardroër, lessenaar, stoel, 'n mikrogolfoond en gratis tee- en koffie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n privaat ingang en is ruim, stylvol en baie luuks. Al die suites het moderne en suite-badkamers met 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die suite is gewild onder paartjies, sakereisigers en ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, kluis, haardroër, lessenaar, stoel, 'n mikrogolfoond en gratis tee- en koffie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites is ruim en smaakvol versier en is van die luuksste in Hilton.
Die Familie-suite se hoofkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n tussen-kamer met 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n moderne en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Geriewe sluit 'n TV, kluis, haardroër, lessenaar, 'n stoel en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Meli se tuisgemaakte beskuit en brosbrood is heerlik en smaakvol. Ons sien daarna uit om gaste in die Monzali-huis in te nooi. Kom as 'n gas en vertrek as 'n familielid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wittebrood-suite. Hier ruim en stylvolle suite is baie luuks. Al die suites het moderne en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die suite is gewild onder huwelikspaartjies, paartjies, sakereisigers en ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, kluis, haardroër, lessenaar, 'n stoel en gratis tee- en koffie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
Huisreëls
Ontbyt, aandete en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die eet-area bedien.
Laatnag-partytjies en hardemusiek word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat rook in alle kamers verbode is en dat die kamers daagliks skoongemaak word.
Daar is aangewese rookareas buite en geen rook word binne enige van die kamers of gemeenskaplike areas in die gastehuis toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Afrika-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Kingfisher-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Sunbird-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Sunset-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Aloe-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Hooting Owl-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Gesin-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
- Humming Bird-suite
- Slegs verblyf. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.