68 Arum Avenue
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
68 Arum Avenue is 'n lieflike gesinsvakansiehuis net 'n blok vanaf Long Beach in Kommetjie. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie of 'n groep branderplankryers aangesien Long Beach vir branderplankry bekend is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. 'n Wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek. Die sitarea het 'n gesellige atmosfeer, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n privaat kantoorspasie en gratis WiFi.
Boonop is daar 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel. Die stapeldeure lei na 'n lowergroen tuin met 'n vuurput en 'n buitestort waar gaste die sand kan afspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 68 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang