LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 687 on Dunkirk | LekkeSlaap
+12

687 on Dunkirk

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 687 Dunkirk Pad, , MARGATE, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

687 on Dunkirk is gerieflik geleë in Ramsgate. 'n Dorp in die hartjie van die sonnige Suidkus wat bekend is vir sy puik Blouvlagstrand en verskeidenheid fynproewersrestaurante.

Hierdie moderne, dog klassieke, B&B het 2 stylvolle, en suite-kamers wat uitkyk oor 'n skitterende swembad in 'n natuurlike tuin wat pragtig uitgelê is. Die onderneming word omring deur natuurlike woude en is stapafstand van Ramsgate se Blouvlagstrand af. Gaste met 'n oog vir styl en rustigheid voel besonder tuis hier. Alles wat die Suidkus bied is net 'n kort entjie se ry van ons af. Margate, die Wild Coast Casino, Oribi-kloof, fynproewersrestaurante, ens. is op ons drumpel. Beleef hartlike gasvryheid en nuttig 'n smullekker ontbyt op jou privaat stoep.

Ons het 2 luukse, en suite-slaapkamers wat lei na die skitterende swembad en luisterryke, natuurlike tuin. Elke kamer het 'n unieke, kalm atmosfeer. Ontspan op jou privaat stoep met 'n skemerkelkie in die hand en asem die vars lug in wat deur die woud spoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir 687 on Dunkirk
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 687 Dunkirk Pad, , MARGATE, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 687 on Dunkirk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 687 Dunkirk Pad, , MARGATE, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZmQ1NzkxLWY0NjMtNGFlNS05NDYyLTg5MDFjZmFjMDc1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 687 Dunkirk Road RAMSGATE 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.883223599156 30.347619743517
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!